WELKOM BY

AfriFM

 

AfriFM is ‘n internetradiostasie wat ononderbroke uitsaai. Net die beste plaaslike en internasionale musiek, 24/7.

Skakel Saterdagoggende tussen 09:00 en 11:00 in vir ‘n grensverskuiwende ontbytprogram, Brêkfis Sonder Brieke. AfriFM – Onbeperk Afrikaans!

DIE EINDE VAN RADIO

SOOS JY DIT KEN.

BREKFIS

SONDER BRIEKE

 

Skakel Saterdagoggende tussen 09:00 en 11:00 in vir ‘n regstreekse ontbytprogram, Brekfis Sonder Brieke, aangebied deur LiMari Louw.

STUUR JOU STEM

As jy wil deel word van die AfriFM-span, stuur ‘n voicenote (in jou mooiste stem) na 076 019 3384!

Print_A3

SKRYF NOU IN

VIR ‘N RADIOKURSUS